Local newsNewsSchools

Dinamika leerlinge woeker

Twee van Dinamika se leerlinge wat wonderlik presteer, word geëer.

TWEE van Hoërskool Dinamika se leerlinge wat wonderlik presteer het, word geëer.

Ruan Beukes, ’n 2015 matriekleerder van Hoërskool Dinamika, is aangewys as die beste ekonomie leerling in beide die Ekurhuleni Metropolitaanse en die Ekurhuleni-suid distrik.

Joanique van Wyk het die prys vir die beste meisies baanatleet by die Prestige Atletiekbyeenkoms, wat op 9 Februarie by Germiston stadion gehou is, ontvang.

Lees ook:

Dinamika netbal reik na die hoogtes

Hoërskool Dinamika se sportsterre

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button