Local NewsNews
Op soek na
Edward Ackerman is opsoek na twee van sy oud-skoolmaats van die Hoërskool Alberton vir 'n reünie wat beplan word
Edward Ackerman is opsoek na twee van sy oud-skoolmaats van die Hoërskool Alberton, vir ‘n reünie wat beplan word.
Edward vra dat die twee mans, of enigiemand anders wat hul ken of mag weet waar hulle is, hom sal kontak by 083 402 6468.
Die twee mans se name is K Maritz en C Heunis, en hulle was saam met Edward in die skool se eerste rugbyspan van 1976.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



