DIE ALBERTON Volkspelegroep nooi belangstellendes om weekliks, op Woensdae, vanaf 19:00 by die Laerskool President Steyn saam te kom dans.
Ledegeld beloop R150 per jaar en almal is welkom. Kom maak ’n draai en word deel van die pret.
Vir meer inligting, skakel vir Gert Strydom by 084 787 9999.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



