Local NewsNews

Dankie vir die ondersteuning

Die gades van die Albertonse Mannekoor wil net die publiek bedank vir hul ondersteuning met ons kruiwa projek.

DIE gades van die Albertonse Mannekoor wil net die publiek bedank vir hul ondersteuning met ons kruiwa-projek.

Ons het vir Stepping Stone Hospice ’n elektriese bed met matras, ‘monkey pole’ en ‘chain’, asook ’n bedkassie van hul keuse geskenk met die opbrengs.

Die waarde het ongeveer R25 000 beloop vir die hele pakket.

Ons het ook die Alberton Mannekoor gehelp met ’n klankopnemer wat hul benodig.

Alberton inwoners jul is fantasties en sonder jul hulp sal die skenkings nie gedoen kon word nie.

Rienie Venter

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button