Local NewsNews
Oud-Varing leerders hou reünie
Vir meer inligting oor die reünie, skakel Richelle by 083 652 0172.
DIT is tyd vir oud-leerlinge van Hoërskool Die Varing van die jare 1983 tot 1993 om lekker reünie te hou.
Hierdie groot feestelikheid gaan op 4 Junie by die Rivonia Barnyard Teater plaasvind. Die ‘meet and greet’ begin om 15:00, die ‘slideshow’ om 18:00 en die vertoning van 90s Mania begin om 19:00.
Kostes beloop R220 per persoon en dit sluit ’n admin fooi in.
Vir meer inligting oor die reünie, skakel Richelle by 083 652 0172.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



