DIE Alberton Volkspelegroep nooi belangstellendes om weekliks op Woensdae vanaf 19:00 by Laerskool President Steyn saam te kom dans.
Ledegeld beloop R150 per jaar en almal is welkom. Kom maak ’n draai en word deel van die pret.
Vir meer inligting, skakel Gert Strydom by 084 787 9999.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



