Community AnnouncementsNews

Raad hou jaarvergadering

Vir meer inligting, skakel Renie Strydom by 011 907 9741.

ALBERTON Raad vir Bejaardes se algemene jaarvergadering word op Woensdag 22 Junie om 17:00 by die Alberton Aftree-Oord se gemeenskapssaal gehou. Die aftree-oord is in Kritzingerweg 45, Florentia geleë.

Vir meer inligting, skakel Renie Strydom by 011 907 9741.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button