HOËRSKOOL Marais Viljoen se leerlinge kan praat, en dit het hulle bewys tydens die redenaarskompetisie.
Twee debatspanne het deurgedring na die semi-finale rondte van die ATKV Debatskompetisie, wat op 27 en 28 Mei, by Afrikaans Hoër Seunsskool plaasvind.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




