NewsSchools

Orion se Goue Leeus

Vyf leerders van Laerskool Orion is verkies om die Goue Leeus rugbyspanne in hul ouderdomsgroepe te verteenwoordig.

VYF leerders van die Laerskool Orion is gekies om die Goue Leeus rugbyspanne in hul ouderdomsgroepe te verteenwoordig.

Die seuns, Joshua Swanepoel, Lance Lombard, Zandré Coetzer en Kobie Pienaar (o.12-span) en Damian Smith (o.13-span) het die eer verdien om vir die Goue Leeus te speel.

U mag ook belangstel in:

*albertonrecord.co.za/100210/orion-is-trots-op-hul-atlete/;

*albertonrecord.co.za/…/laerskool-orion-leerders-presteer-in-verskeie- sportsoorte/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button