NewsSchools

Stukkie Marais Viljoen geskiedenis

Hoërskool Marais Viljoen kyk terug na hul skool legendes van die verlede.

HOËRSKOOL Marais Viljoen kyk terug na hul skool legendes en diegene wat in die verlede diep spore in die skool se geskiedenis getrap het.

Chris van der Walt, wat hoofseun was vir 1961 en 1962 (dinge het bietjie anders gewerk daardie tyd) word vereer, sowel as die 1962 korfbal eerstespan.

As Chris, of enige van die vroue in die korfbalspan nog in Alberton is, vra Dawie Janse van Rensburg, die skool se ondersteunersklub koördineerder, dat hulle hom sal kontak op 011 907 9013/4 of 071 415 9943; e-pos na dawiejvr@maraisviljoen.co.za, of kontak die RECORD by 011 724 7000 of davidp@caxton.co.za

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button