NewsSchools

Welpierugby vat vlam

Welpierugby was goed op dreef na 'n lekker klomp wedstryde vir die jong klomp.

WELPIERUGBY is goed op dreef by Laerskool Randhart en na ’n lekker klomp wedstryde vir die jong klomp is hulle opgewarm vir groot rugby.

Welpierugby is vir o.7 en o.8 seuns wat op ’n vriendskaplike basis op Saterdae speel en verskeie skole kry die geleentheid om gasheer te wees.

Skole van Germiston, Bedfordview, Elspark en Alberton het deelgeneem.

Daar was ses van hierdie dae deur die loop van die seisoen en die spelertjies sien uit na volgende jaar se rugbydae.

*Foto’s en inligting verskaf deur David Francois Venter.

U mag ook belangstel in:

*albertonrecord.co.za/65177/skolerugby-vir-2015/;

*albertonrecord.co.za/77057/skolerugby-oorsig-4/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button