Editor's noteLifestyleNews

Dagboek van ‘n Wimp

'n Lekker boek om nader te sleep vir 'n lui Saterdagmiddag ....

MOET asseblief nie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie. Hy wil glad nie daaroor praat nie.

Met die begin van ‘n nuwe jaar wil Greg net vergeet van die afgelope drie maande en aanbeweeg met sy lewe. Ongelukkig is sy broer Rodrick bewus van die insident wat die vakansie gebeur het en geheime het ‘n manier om ontbloot te word.

Hierdie tweede boek in die gewilde reeks is ‘n internasionale topverkoper en nou beskikbaar in Afrikaans.

Vertaal deur Carina Diedericks-Hugo die outeur van die gewilde Thomas@ reeks.

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button