NewsSchools

Allies gee om

Hier is van die nuusgebeurtenisse by Hoërskool Alberton.

NET so voor die einde van die tweede kwartaal het leerlinge van Hoërskool Alberton steeds ’n paar nuusgebeurtenisse gehad om met die REKORD te deel. Die skool het oor die 500 liter water vir AfriForum se waterprojek ingesamel.

Maar by gemeenskapswerk het dit nie gestop nie. Allies het ook hokkiespelers wat provinsiale kleure ontvang het om mee te spog.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button