NewsSchools

Leerlinge presteer

Skool hoop om na finale rondte deur te druk.

DIE LAERSKOOL Randhart het uitstekend gevaar in die eerste rondte van die jaarlikse Rapportryer Bybelvasvra.

Die A-span was eerste in Gauteng uit 25 spanne, sowel as die nasionale naaswenners uit 93 spanne.

Die B-span het ook in die Top 10 van albei afdelings geëindig. Daar word nou hard gewerk vir die volgende rondte, wat in Augustus gaan plaasvind, en die skool hoop om vir die finale rondte, in Oktober, te kwalifiseer.

 

“For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button