NewsSchools

Rakkertjies bewys hulself

Die skool is baie trots op die Rakkertjies wat hulself goed van hul taak gekwyt het.

DIT was ’n besige, maar opwindende seisoen vir die graad 0 netbal- en rugbyspelers van Laerskool Randhart se kleuterskool, Randhart Rakkertjies gewees.

Hulle het die afgelope seisoen teen skole in die Vaaldriehoek gekompeteer. Alle kleuters wat deelgeneem het, is tans in graad 0.

Die Rakkertjie rugby en netbal kleuters het koning gekraai en bykans alle wedstryde gewen of net-net gelykop gespeel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button