NewsSchools

Ranties-netbal skitter

NETBAL het koning gekraai met Laerskool Randhart se netbaldogters wat eersteklas vertonings gelewer het.

NETBAL het koning gekraai met Laerskool Randhart se netbaldogters wat eersteklas vertonings gelewer het.

Die skool het weereens ’n uitstekende seisoen beleef met nie minder as sewe spanne wat gekroon word as wenners in die Ekurhuleni Superliga nie.

Drie van die sewe spannetjies wat nog nie op hierdie bladsye gepronk het nie is die o.10B, en die o.11A en C spanne. Die skool wens hierdie dogters en hul afrigters ook geluk met hul puik vertonings gedurende ’n skitterende seisoen.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button