NewsSchools

Dinamika leerders was doenig in die vakansie

Hoërskool Dinamika se leerlinge was gedurende die Junievakansie baie bedrywig en het hul talente omtrent uitgeleef.

Die Hoërskool Dinamika se leerlinge was gedurende die Junievakansie baie bedrywig en het hul talente omtrent uitgeleef.

Anje Schlebusch (14), in graad agt, het gedurende die vakansie aan die Interskole uitdunne vir die Oos-Gauteng Ruitersport deelgeneem, en deurgedring na die Gauteng finaal, wat in Augustus plaasvind.

Sulize Prozeske (16), in graad 10, het tydens die vakansie die “Siyandiza Young Falcon Camp” by die Suid-Afrikaanse Lugmag bygewoon, en is aangewys as die “Best Drill Female, Young Falcon” van die kamp.

“Haar droom is klaar besig om vlerke te kry en Dinamika is trots op haar prestasie,” sê Leandri Prinsloo, van die skool.

U mag ook in die volgende belangstel:

Dinamika se mooi mense

Hoërskool Dinamika kraai koning

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button