NewsSchools

Leeuwenhof Akademie presteer.

Drie van Leeuwenhof Akademie se rugbyspanne het aan die Goue Leeus se finaal vir medium skole deelgeneem.

DRIE VAN Leeuwenhof Akademie se spanne het aan die Goue Leeus finaal vir medium skole deelgeneem.

Al drie spanne, die o.14s, o.15s en o.16s, het as Goue Leeus Kampioene uit die stryd getree.

Dit is die derde jaar in ‘n ry wat Leeuwenhof se o.16-span as kampioene gekroon word.

“Ons wens hierdie spanne baie geluk met hulle pragtige prestasie,” sê Werner van Pletzen, van die skool.

U mag ook in die volgende belangstel:

*albertonrecord.co.za/103890/rugby-alberton-takes-on-jhb-police/;

*albertonrecord.co.za/…/enjoying-the-company-of-senior-players-in-super- rugby/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button