
REDENAARWENNERS: Op 20 Julie het die senior Afrikaanse redenaars leerlinge van Laerskool Generaal Alberts Primary teen mekaar meegeding.
Hier is die leerlinge wat die hoogste persentasie behaal het tydens die kompetisie.
Dehan Pretorius (graad sewe) het 91 persent behaal, Zanule Fouche (graad ses) het 79 persent losgepraat, Daniel Woolston (graad vyf) het 81.5 persent behaal en Xander Schoeman (graad vier) het ’n welverdiende 72.5 persent ontvang.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



