BRANDPUNT Kameraklub stel hul Augustus-wenners bekend.
Paul du Plessis se ‘Road less travelled’ het die louere in die junior kategorie opgeraap terwyl ‘Skone geveg’ vir Theona Hilder ’n wen in die senior kategorie in die sakkie gebring het. Die wenner van Augustus se minimalistiese tema was Reppies Repsold wat almal bekoor het met sy ‘Drieling’ foto.
Brandpunt se volgende vergadering is op Maandag, 19 September.
Vir meer inligting oor Brandpunt Kameraklub, stuur ’n e-pos na brandpuntkk@gmail.com of besoek www.brandpuntkameraklub.co.za
U mag ook in die volgende belangstel:
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier:079 404 5789.





