HOKKIEBOKKIES: Hierdie hokkiespelers van Laerskool President Steyn is vir die Oos Gauteng hokkiespanne gekies en het onlangs aan die provinsiale toernooie deelgeneem en baie goed gevaar. Hulle is Charlize Viljoen (o.12), Jenna Clarke (o.12), Adelle Bobbert (0.11) en Eurika Spogter (o.11).