NewsSchools

Ranties se langasems wys hoe

Laerskool Randhart het onlangs aan 'n landloop kompetisie deelgeneem, waar hulle stof in hul opposisie se oë geskop het.

DIE langasems van die Laerskool Randhart het onlangs, tydens ‘n landloopkompetisie, stof in hul opposisie se oë geskop.

Op 13 Augustus het Laerskool Randhart aan die Super 12 landloopkompetisie by Konkakampe, in Rustenburg, deelgeneem.

Aan die einde van die dag het die seunsspan as wenners uit die stryd getree en die dogtersspan het algeheel derde geëindig.

Die Laerskool Randhart het dan ook algeheel derde op die dag geëindig.

You may also be interested in:

Laerskool Randhart SA landloop Kampioene

Cross-country champs

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button