Hoërskole in Alberton het onlangs hul jaarlikse matriekafskeid gehou. Soos gewoonlik het leerlinge van al die skole mooi gelyk en almal se asems weggeslaan.
Hier volg ’n paar fotos van die matrieks van die verskeie skole, tydens hul glansgeleenthede.
Die RECORD rig ‘n versoek op ander matriekleerlinge om hul foto’s, met name en vanne, asook hul skool se naam, teen nie later nie as 10:00 op ‘n Donderdag aan elzaanp@caxton.co.za te stuur, vir publikasie.
VINTAGE: Kayla Cooke, from Alberton High School, before her matric farewell. (Photo: Hansie Myburgh Photography)
BEAUTIFUL: Riane van Tonder and Cameron Dunstone, from Bracken High School.
OULIK: Adriaan White en Boudine Smith, van die Hoërskool Marais Viljoen, tydens hul matriekafskeid.
MOOI IN ROOI: Dean Koch en Sam Shaer, van die Hoërskool Marais Viljoen.
GLANSPAARTJIE: Dawie Jan-louis Botha en Ilze-marie Hall, by die Hoërskool Marais Viljoen se matriekafskeid, by Gallagher Estate, op 30 September.
OPPAD: Riaan Barnard en Melissa Human, oppad na die Hoërskool Alberton se matriekafskeid.