GELUK: Die redenaarspan wat tans in graad 11 is het by die Eisteddfod 93 persent behaal en hulle dring ook deur na die nasionale finale rondter.
PRESTEER: Die graad agt redenaarspan van die Hoërskool Alberton het by die Eisteddfod 94 persent behaal en het ook weggestap as die itemwenners. By die Radikale Redenaars Kompetisie behaal hulle 91 persent en dring deur na die nasionale finaal. Hulle is Maxcene Prinsloo, Herman Steyn, Luc Salzwedel en Jade Clarke.
WELGEDAAN: Die redenaarspan van die Hoërskool Alberton het 95 persent by die Eisteddfod behaal en is as itemwenners aangewys. By die Radikale Redenaars Kompetisie het hulle 94 persent behaal en dring deur na die nasionale finale rondte. Voor: Chrizaan Coetzee en Mikayla Venter. Agter: Jeandri Wilson en Leonie van Sittert.