Local NewsNews

Kom dans saam

Mense word genooi om saam te kom dans.

LEKKER langarm dans word weekliks op Vrydae by Dinwiddie sportsentrum, op die hoek van Cheamsingel en Ingeltonlaan gehou.

Toegang is R50. Jonk en oud is welkom om die aand te kom omdans en in die pret ted eel.

Mense mag hulle eie koelerbokse invat. Vir meer inligting, skakel  Hannetjie by 074 479 5738 of Hannes by 083 454 0858.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button