GRACE Daycare and Aftercare in Randhart, Alberton het onlangs aan die Kleuterzone Nasionale Kampioenskappe deelgeneem in Pretoria.
Op Saterdag, November 19, het die kleuterskool teen ander skole van regoor die land te staan gekom in verskeie afdelings.
“Ons skool het trofees gewen vir vermaaklikste sowel as die vriendelikste groep,” het Adele de Klerk van die skool gesê.
Willie en die wenspan het gesorg vir die vermaak met hul pret optrede op die dag.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.




