LAERSKOOL Randhart se nuwe Graad eentjies het by die “groot skool” op Januarie 11 begin en spog sommer boonop met vyf pare tweelinge.
TROTSE PA: Craig Middleton en sy dogter, Skye, op haar eerste dag.
TWEE BY TWEE: Laerskool Randhart se Graad Eens het vyf pare tweelinge: Van links: Ethan de Beer, Connor de Beer, Ruan Ehrke, Kara Lowings, Danika Stack, Amy Lowings, Mieke Stack, Liandri Ehrke, Marizel Niemandt en Amoné Niemandt.
EERSTE DAG PRET: Een van die Laerskool Randhart se Graad Een klasse, met leerders wat bietjie inkleur.
WELKOM: Juffrou Mariske Jankowitz met vier van haar nuwelinge, Christo Mynhardt (links), Charnique Goliath, Daniella Nagel en Alexander Stone.
GROOT SKOOL VREUGDE: Juffrou Lenie Appelgryn met haar nuwe leerders, Suné-Louise (links) Prinsloo, Ruan Voogt, Danika Stack en Mieke Stack.
AAN DIE GANG: Leerders, onderwysers en ouers by die Laerskool Randhart op die eerste dag van skool vir 2017.