HOËRSKOOL Alberton spog met ’n slaagsyfer van 98 persent vir die klas van 2016.
Maryke Keyser, 2016 se hoofmeisie, is die beste presteerder, met ses onderskeidings. Leandra Merrick, Marenicha Mans, Kaylynn Blignaut, Zoë Salzwedel en Amore Laubscher spog elk met drie onderskeidings. “Ons as skool is baie trots op die klas van 2016 en wens hulle al die beste vir die toekoms toe,” het Eline Jordaan, adjunkhoof, gesê.


For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



