NewsSchools

Sport vang spoed by President Steyn

Leerlinge hou skool se naam hoog.

LAERSKOOL President Steyn se sportmanne en vroue het hulle goed van hul taak gekwyt en het verskeie prestasies in rugby, krieket en hokkie gedurende 2016 se sportseisone behaal.

100 PERSENT: President Steyn se eerste krieketspan is as ligawenners aangewys met ’n 100 persent wensyfer teen Laerskool Randhart, Laerskool Orion en Laerskool Elspark. Hulle was ook gekroon as die Easterns kampioene nadat hulle Palview met nege paaltjies geklop het.

UITBLINKERS: Die o.12 hokkiespan van Laerskool President Steyn is as die ligawenners aangewys en hulle het derde in die Oos-Gauteng hokkie-liga geëindig.

LIGAWENNERS: Die eerste rugbyspan van Laerskool President Steyn is onlangs as die ligawenners aangewys, nadat hulle Laerskool Randhart, Laerskool Orion en Fairlands gewen het. Die span het ook onder die top vier spanne by die Goue Leeus-rugbyliga geëindig. Saam met hulle op die foto is JP Brummer (afrigter).

DEUR NA PROEWE: Hierdie hokkiespelers van Laerskool President Steyn is deur na die finale rondte van die Oos-Gauteng hokkie proewe.

STAATMAKERS: Hier is die rugbyspelers van Laerskool President Steyn wat in die Oosrand se o.11, o.12 en o.13 spanne opgeneem is. Saam met hulle is hul afrigter, JP Brummer.

SPELERS: Hierdie seuns van Laerskool President Steyn is vir die Suid-Oosrand liga (SOR) gekies. Die skool is baie trots op hulle.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button