NewsSchools

Puik gedoen, Carla!

Carla is vir atletiekspan gekies.

CARLA Hattingh (16), ’n spog-atleet van Hoërskool Marais Viljoen, is vir die Sentraal Gauteng Atletiekspan gekies wat aan die Suid-Afrikaanse Klubkampioenskappe op 7 en 8 April in Kaapstad gaan deelneem.

Sy het vanjaar as ’n O.16 atleet gekwalifiseer in die 400m hekkies op die Gautengkampioenskappe en gaan aan die SA Nasionale Hoërskole Atletiekkampioenskappe, wat in Durban sal plaasvind vanaf 29 Maart tot 1 April, deelneem.

Die skool wens Carla alle sterkte toe vir die kampioenskappe en vertrou dat dit baie goed sal gaan.

TROTS: Carla Hattingh blink uit in atletiek.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button