NewsSchools

Laerskool Orion sit vir hul teenstanders ore aan op die Rugbyveld

In agt van die nege spanne wat gespeel het, was Orion bobaas op hul tuisveld.

LAERSKOOL Orion het behoorlik skoonskip gemaak en Laerskool Roodekrans goed die loef afgesteek op die rugbyveld.

Kyk:

Donderdag, 4 Mei, was ‘n groot dag vir die Ories toe agt van die nege spanne wat gespeel het koning gekraai het op hul tuisveld.

LEKKER DAG VIR RUGBY: Ouers kyk hoe hul kleintjies rugby speel.

Die o-9A span: 36-10; o-9B: 52-7; o-10A: 12-26; o-10B:17-5; o-11A: 39-5; o-11B: 31-0; derde span: 34-0; tweede span: 41-0 en die eerste span: 47-0.

NOG ‘N DRIE: Een van Orion se spelers druk weer een van hul uitmuntende drieë.

Skolerugby is beslis gesond en wel in Alberton!

GOEIE SPORTSMANSKAP: Die twee spanne wens mekaar geluk.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button