ALLIES se VRL en URL leerders van 2017 het op 3 Augustus ‘n afskeidsete saam met die personeel by die skool gehad.
Meeste matriekleerders het al hul 40 days gevier en die rekordeksamen is om die draai. “Baie dankie Allies vir julle harde werk deur die jaar. Julle is ware staatmaakers,” het die hoof, dr Jorrie Jordaan, gesê.

Die hoofleiers van Hoërskool Alberton het ook vir hulself en hul mede-matriekleerders ‘n VRL-bal op 9 Augustus gehou waar almal mooi getooi was vir ‘n laaste skoolsokkie.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



