NewsSchools

Nóg matrieks het asemrowendmooi gelyk

Ons is trots om met nog van Alberton se matrieks van 2017 te spog.

GEDURENDE die laaste week van September het Alberton se hoërskole gegons omdat dit tyd vir matriekdanse was. Die RECORD deel van die matrieks se mooiste aand met ons lesers.

SOOS PRINSESSE: Schané Persad en Alison Naidoo van Bracken High het stylvolle en kreatiewe smaak met vloeiende, prinses-agtige rokke betoon.
TYD VIR DIE GROOT AAND: Christiaan Enslin en sy meisie Megan Robson van Hoërskool Dinamika het voorwaar elegant gelyk.
REG VIR DIE AAND: Catelyn Henry met haar metgesel Keino Hoffman van Marais Viljoen se aandskool het pragtig in hul skitterende gewade gelyk.
PRAGTIG IN PIENK: Leonie Eiberg en haar metgesel Jason Putter van Hoërskool Alberton was vir die geleentheid uitgevat.
SAG IN BLOU: Ruan Louw en Chanté Kinnear van Hoërskool Dinamika het soos ‘n godin-bruid in ‘n poeierblou uitrustings gelyk.

Matrieks word genooi om foto’s en besonderhede na een van die volgende te stuur: cvdwalt@caxton.co.za; elzaanp@caxton.co.za; davidp@caxton.co.za of moniquevw@caxton.co.za

Neem asseblief kennis dat foto’s ten minste 1MB in grootte en in hoë resolusie moet wees.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button