Die o-15 en o-18 netbalspanne van Marais Viljoen het na die uitspeelfase van die Fast Five Netbalkampioenskappe op 9 September deurgedring.
Die o-15-span het na vele westryde 11de in Gauteng geëindig. Na afloop van die uitspeelstryde het Marais Viljoen teen Hoërskool Kemptonpark en Hoërskool Garsfontein vir die eerste plekke meegeding.
In ‘n kop-aan-kop wedstryd teen Garsfontein het Marais Viljoen tweede in Gauteng geëindig.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



