DIE Hoërskool Alberton het 1 000 swart balonne vanaf hul skoolgronde, in herinnering van plaasmoord slagoffers, vrygelaat.
Op 30 Oktober het die skool by hul aantreeblad bymekaar gekom, ’n gebed gesê en die balonne, vir die boere van ons land wat in groot getalle vermoor word, vrygelaat.

“Hiermee staan die Allies saam met die res van Suid Afrika en sê ‘genoeg is genoeg’,” het Jorrie Jordaan van die skool gesê.

Lees ook:
VIDEOS: Stop farm murders, says Albertonians
WATCH: Community comes together against farm murders
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



