Laerskool Randhart wen algeheel die Super 12 Atletiekbyeenkoms wat te Tukkies aangebied was.
Daar het 14 skole aan hierdie kompetisie deelgeneem en dit is vir die skool ‘n uitsonderlike prestasie om kragte te meet teen sulke goeie skole en om as oorwinnaars uit die stryd te tree.
Hulle het 14 1ste plekke, 11 2de plekke, 6 3de plekke en 5 4de plekke behaal. Die skool wens hulle baie geluk aan almal wat die dag ‘n sukses gemaak het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



