NewsSchools

Hoërskool Alberton spog met nuwe unieke name vir hulle skoolstoepe

Dit het gekom net na die skool se 70ste verjaarsdag.

HOËRSKOOL Alberton spog met nuwe unieke name vir hulle skoolstoepe.

Die groot benaming vir die stoepe het deel van die skool se 70-jarige feesviering gevorm en Allies spog omtrent met die nuwe name. Hierdie stoepname is onder andere Spooklaan, Hoofweg, Picasso-laan, Wilcockslaan en Schoemanlaan. By elke stoep is daar ’n bordjie met die name op.

Twee gewese Allies het die stoep wat na hul vernoem is kom open. Schoemanlaan is vernoem na ’n vorige skoolhoof en Wilcockslaan na Hennie Wilcocks, ’n legendariese oud-onderwyser van Allie-land.

Hoërskool Dinamika spog met “gladde bekke”

Alberton Hoërskool se top matrieks

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button