NewsSchools

Hoërskool Marais Viljoen bied ’n gesellige manne-aand op 25 September

Die skool nooi mans uit na die gesellige funksie.

HOËRSKOOL Marais Viljoen bied ’n gesellige manne-aand op 25 September vanaf 6nm tot 11nm aan.

Manne word genooi na die dubbele-kuiergeleentheid met bekendes soos Schalk Bezuidenhout en Altus Theart tot groot vermaak van almal. Een van die gunstelinge is Altus se Hoe ’n man se kop werk-vertoning.

Die skool nooi mans uit om die geleentheid by te woon en saam te kom kuier. Kostes beloop R5 000 per tafel met plek vir 10 manne. Vir meer inligting kontak die skool op 011 907 9013.

KUIER SAAM: Altus Theart gaan oor hoe ’n man se kop werk praat. (Foto: altustheart.co.za)

Also Read:

Hoërskool Marais Viljoen learner attends CSA cricket camp

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button