NewsSchools

Twee Marais Viljoen leerders jag die vakansie om

’n Projek deur die plaaslike Wildland tydskrif het twee Marais Viljoen leerders verwelkom.

DOPPIE Vir Jeug, ’n projek deur die plaaslike Wildland tydskrif, het twee Marais Viljoen leerders verwelkom gedurende die skoolvakansie.

Die projek is van stapel gestuur met die doel om geld vir junior jagkampe in te samel. Jan de Man is die aanbieder van die projek en hy spandeer intensiewe aandag aan elke kind op die jagveld. Hy gaan saam met hulle na jagvelde en skietbane en vertel die kinders meer oor jag.

Klarissa Terblanche en Rynhardt Bezuidenhout, altwee leeders van Hoërskool Marais Viljoen, het hul vakansie só deurgebring in Amsterdam, Mpumalanga. Hulle het nog nooit voorheen die geleentheid gehad om te jag nie en het dit as ’n wonderlike ervaring beskryf.

READ:

Marais Viljoen dominates at district athletics

Marais Viljoen ‘modelle’ en bestuurspan pronk

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button