DIE Graad Drie redenaarsspan van Laerskool Orion het aan die ATKV Suid-Gautengse spanredenaarskompetisie op 28 Julie deelgeneem. Daar was vyf spanne van verskillende skole wat op die dag deelgeneem het.
Die Orie-span het hulle stemme dik gemaak en met die eerste plek weggestap.
Lees Ook:
Laerskool Orion vier hul damestee
Laerskool Orion se atletiekkampioene
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.



