NewsSchools

Orion is spanredenaars kampioene

Orion is aangewys as die algehele wenners van die Graad Een tot die Graad Drie kompetisie.

LEERDERS van Laerskool Orion het aan die Suid-Gauteng ATKV spanredenaarskompetisie deelgeneem.

Die skool is aangewys as die algehele wenners van die Graad Een tot Graad Drie afdeling.

Die eerste span van Graad Twee en Graad Drie het albei die eerste plek verower met die tweedespan van Graad Twee in die derde plek en die Graad Drie span in die vierde plek.

Lees Ook:

Laerskool Orion se atletiekkampioene

Laerskool Orion vier hul damestee

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button