KRIEKET: Hier is André Mc Master (afrigter) saam met van die spelers van die o-11 span wat in die Suidoos-Rand spanne opgeneem is. Morné van Wyk, Jean Lubbe, Kobie Meyer en Claude Do Couto. (Afwesig: Dian Becker, Milan Cassalegid en Markus van der Westhuizen).
SPELERS: Hierdie o-12 spelers van Laerskool President Steyn is in die Suidoos-Rand spanne opgeneem. Hulle is Tyron Bouw, Nathan Bailey, Nathan Colesky, Tiaan Hall, Cayden Groenewald, Tristan Blom en Wian van Niekerk (afrigter). Afwesig: Evert Lombard (afrigter)