NewsSchools

Span dié beste in Suid-Afrika

Baie geluk aan die span en die skool.

HOËRSKOOL Marais Viljoen High School se o-18 netbalspan het tydens die Oktobervakansie aan die Suid-Afrikaanse Netbal se Fast 5-toernooi deelgeneem en as wenners weggestap.

In wat gesien kan word as ’n yslike kroon op die skool se netbalseisoen is toe die span as die beste in die land gekroon is nadat hulle Hoërskool Waterkloof van Pretoria in die eindstryd geklop het. Die toernooi is by Hoërskool Dr EG Jansen in Boksburg aangebied en skole van reg oor die land het deelgeneem. Dié toernooi word as die SA kampioenskappe van die verkorte weergawe van netbal gesien.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button