HOËRSKOOL Alberton se slaagsyfer vir die matriekklas van 2018 was 99.1%.
Volgens Eline Jordaan, adjunkhoof, het hulle die beste in die distrik vir publieke skole gedoen.
Ingrid Scholtz was dié skool se beste presteerder met sewe onderskeidings. Cindy van der Westhuizen en Carla Erasmus het elkeen vier onderskeidings behaal.
Die skool is baie trots op die presteerders, maar ook op al hulle matrikulante van 2018.
ALSO READ:
98% slaagsyfer vir Marais Viljoen
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup



