NewsSchools

Orion se atletiek kraai koning

Orion spog met een onoorwonne atleet en twee atlete wat by SA's gaan deelneem.

Laerskool Orion het dié jaar tydens die atletiekseisoen uitgeblink. By die Gauteng kampioenskappe het 13 leerlinge aan 16 items deelgeneem. Uitblinkers op die dag was Daniel Kearns, wat eerste plekke in beide die 60m en 80m behaal het. Hy het tydens die seisoen geen item waaran hy deelgeneem het, verloor nie. JD Hamel en Zander Steenberg het ook uitgeblink en die geleentheid gekry om Orion by die SA kampioenskappe in verspring te verteenwoordig.

Orion het die jaar ook met 49 atlete by die distrikkampioenskappe gespog en ’n tweede plek in die interlaer behaal met 22 eerste plekke, 33 tweede plekke en 18 derde plekke.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button