NewsSchools

Marais Viljoen netbalspelers deur na proewe

Die meisies gaan op 1 Mei aan die finale Gauteng-proewe deelneem.

HOËRSKOOL Marais Viljoen kan vanjaar sy eie “provinsiale span” op die baan plaas as al die onderskeie spelers van verskillende ouderdomme, wat aan die Gauteng-proewe gaan deelneem, in een span kon speel.

Die netbaldogters gaan op 1 Mei aan die finale Gauteng-proewe deelneem, waarna ’n provinsiale span gekies gaan word.

Die proewe word by Hoërskool Dr EG Jansen in Boksburg gehou.

Die All Ages, oftewel die Gautengspan, speel dan gedurende die Junie-vakansie teen die ander provinsies, waarna die SA-kampioen gekroon gaan word.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button