Melindi Nortje, die hoofdogter van Hoërskool Dinamika is verkies tot die o-21 SA Netbal oefengroep.
Indien alles by die oefengroep goed gaan mik Melindi om deel te wees van die o-21 span wat sal deelneem aan die 2021 Netbal Wêreldjeugbeker wat in Fiji gehou sal word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



