BRACKENHURST – Na afloop van die 2013 matriek eindeksamen, slaag Dinamika se matrieks daarin om goeie resultate te behaal.
Drie leerders het met ses onderskeidings elk geslaag en twee leerders het met vyf onderskeidings elk geslaag.
Verder kry die volgende leerders elk vier onderskeidings: Cheree Gunning, Lizelle Opperman en Dione Meiring. Ons is trots op ons matrieks van 2013.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



