Die klas van 2019 het op 8 Januarie hulle matriekresultate ontvang en die Allie-matrikulante is almal opgewonde oor die nuwe hoofstuk in hulle lewens.
Die REKORD het bietjie by die skool gaan inloer en saam in die vieringe gedeel.
Dit was ’n dag om te vier, nie net vir matrikulante nie, maar ook vir hulle ouers. Hier is Maritza Burnes (ouer), Junita Thompson (ouer), Wandré de Swardt, Joline Blignaut, Xanté Beukes en Kelly Thompsons.
Hier is Carmen Viljoen, Renaldo Nortjé en Nicole Marais van Hoërskool Alberton nadat hulle hul resultate ontvang het.
Celine Duncan is baie bly oor haar uitslae en sien uit om die nuwe hoofstuk in haar lewe te begin.
JP Groenewald en Denise Beetge is albei bly om klaar met skool te wees en sien uit na die toekoms.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!