Die RECORD het op 8 Januarie by Hoërskool Marais Viljoen ’n draai gemaak om foto’s van die klas van 2019 te neem terwyl hulle hul matriekuitslae ontvang het.
GALLERY:
Matrikulante van Hoërskool Marais Viljoen in die voorportaal besig om hulle uitslae te kry.
Kelseyu Langstaff saam met Henko Black.
Die foto beskryf geluk en opgewondenheid oor Tselane Mphuthi se uitslae. Hier is Jeminah Mnune (ouer), Nombuyekezo Mnune, Elisa Serumula (tannie), Tselane en Ramaditse Mokate (oom).
Andre de Beer, Chalandre Radyn, Jaco Wessels en Jonathan Ryan is heel tevrede met hulle matriekuitslae.
Chanel Botha, Jennifer Vrey, Tarina Vorster en Megan Marchbank sien uit na wat die toekoms vir hulle inhou.
Tinika Vilares en Arya Maharaj is baie bly oor hulle matriekresultate.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!